GAWE

AcronymDefinition
GAWEGhana Association of Women Entrepreneurs (Ghana)
GAWEGeorgia Association for Women in Education (Lawrenceville, GA)
GAWEGalerkin Asymptotic Waveform Evaluation
References in periodicals archive ?
Ten grondslag van die verhouding van aanhanklikheid le die rivier se gawes aan en sorg vir diegene wat in sy "buidel" leef.
In werklikheid was dit nie 'n kwessie van heersers, bestuurders, datums en losstaande gebeurtenisse nie, maar van die gelyktydige en oorvleuelende lewensloop van talle afsonderlike mense, alleen en in interaksie, in al hul geskakeerdheid en met al die angste, drifte, ambisies, ideale, vooroordele, gawes en beperkings wat die menslikheid kenmerk, erfgename van 'n onveranderlike en grotendeels onbeheerbare hede na 'n onvoorspelbare toekoms.
Soms is daar die wedersydse "ekstase van saamwees", byvoorbeeld die verhaaltoneel waarin die sirkusolifant die kind se gawes van sagte bamboeslote geniet en hom liefkoos, haar snoetpunt in sy nek waar dit "vertroostend bly le, 'n spiersterk vertroeteling, ligter as enige vingerpunt" (183).