In this study, we evaluated the current diagnostic performance of an automated CTD screening assay in patients with
AARDs. The diagnostic utility of the assay was compared with that of the HEp-2 cell-based IIF, EliA ENA, and LIA tests in a large Asian population.
Journalist and historian Roelof van Gelder in Naar het
aards paradijs (To the earthly paradise) probes for an answer.
In the following decades, ANA tests using HEp-2 cells revolutionized the diagnosis of ANA associated rheumatic diseases (
AARD) including systemic lupus erythematosus (SLE), systemic sclerosis (SSc), Sjogren's syndrome (SjS), mixed connective tissue disease (MCTD), and idiopathic inflammatory myopathies (IIM) [7, 8].
Daar is wel verhale en vertellings wat nie reg langs mekaar kan staan sonder om ongunstig vergelyk te word nie, want die
aard en struktuur daarvan verskil te veel.
Volgens Hubbard (1992:18-19) le dit in die
aard van die ekfrasis om perspektief en 'n simboliese dimensie aan 'n kunswerk toe te voeg.
Die
aard van die kreatiwiteit wat Daar's vis in die punch as opsie vir die toekoms voorhou, is by uitstek 'n kreatiwiteit wat versoenbaar is met die waardes en behoeftes van die verbruikersamelewing en die spesifieke vorm van gekommersialiseerde kultuur wat met hierdie soort samelewing geassosieer word, die sogenaamde kultuurindustrie.
Ons brontekste rondom Tristan en Isolde is almal vertelling op rym, epies dus soos trouens ook die geval is met Die Odusseia, hoewel die
aard van die versmaat ingrypend verskil.
Gaan dit dalk oor 'n kultureel-antropologiese of estetiese artefak van die een of ander
aard? Of miskien 'n Iokeend (decoy duck)?
Die refleksiewe
aard van die digter kom ook voor in "aardling" (61) waarin die spreker eensaamheid ervaar, maar haarself "distansieer" van hierdie "menslike staat".
Hierdie twee gedigte vorm 'n soort raam waarin die res van die verse, wat eweneens meestal van beskoulike
aard is, ingebed is.
Hendrik Januarie se debuutbundel Pro rata wat in 1989 by Perskor verskyn het, gee reeds 'n aanduiding van hierdie digter se vermoe om indrukke--onder andere van die natuur, landskappe, vergankliklikheid en die sikliese
aard van lewe en bestaan--onder woorde te bring.
Verskeie resensente het reeds verwys na die magies-realistiese
aard van Bidsprinkaan deur Andre P.