DEUR

AcronymDefinition
DEURDeclaration of Environmental Use Restriction (Arizona)
DEURDefense Logistics Agency, Europe
References in periodicals archive ?
Hoekom is daar sulke teleurstellende opvolgwerk en bykans geen implementering van die lyste en lyste voorstelle of nodige aksies wat deur die Nasionale Aksieplan 2012-2016; die Nasionale GBV-berade van 2007 tot 2014; die 13 parlementere voorstelle van 2014; en talle ander wat deur die LAC en die GBV Coalition (voorstelle wat na die TOTAL SHUT DOWN-optog vroeg in 2018) aanbeveel is nie?
ek verf my huis telkens nuut breek sy mure uit voer teels in uit 'n vreemde land maar elke eerste dag van herfs kruip die son met dieselfde invalshoek oor die drumpel van my deur Die derde afdeling, die mees intieme van die afdelings, bestaan uit vier gedigte, waarin die spreker in gesprek is met sy moeder.
Hierdie fenomeen is natuurlik al deeglik ondersoek deur akademici wat hulle toespits op die studie van resepsie.
Die karakters het diepgang, en die natuur en omgewing waarin die verhaal afspeel, word met groot liefde en oortuiging deur Immelman aangebied.
Diep beindruk deur die eerste hartoorplanting deur professor Chris Barnard in 1967, registeer hy in 1968 vir die graad MB ChB by die Universiteit van Stellenbosch en behaal hierdie graad in 1973.
Die neurowetenskap kan deur talle tegnologiese ontwikkelings aandui waar aktiwiteit in die brein plaasvind; dit kan die aard van die aktiwiteit beskryf en byvoorbeeld verduidelik hoe die brein kleure onderskei of handelinge organiseer, maar die groot probleem bly: hoe kan objektief waarneembare dinge soos breinselle, weefsel, neurone en bloed aanleiding gee tot die hoogs subjektiewe ervaring dat daar 'n "ek" is wat kan ruik en proe, wat 'n nooi in 'n nartjie of 'n ouma in kaneel kan he?
Die distopiese karakter van die roman bewerkstellig skakels met 'n reeks Suid-Afrikaanse romans in Afrikaans sowel as Engels; soms bloot deur die bree eienskappe van hierdie subgenre, maar dikwels ook deur intertekstuele of visuele verwysings.
Ons voed die eindelose siklus van 'verbruikerisme', deur goed te koop wat ons nie nodig het nie om probleme, wat ons in die eerste plek nooit gehad het nie, op te los.
'n Studente-handboek Hart- en Longsiektes deur Brink en De Kock is in 1973 deur Nasou gepubliseer.
Hierdie artikel ondersoek hierdie dramas en die omstandighede waarin hulle opgevoer is en fokus dan veral op "Mamma Medea" deur Tom Lanoye en die Afrikaanse vertaling daarvan deur Antjie Krog.
Swart is veral bekend as rubriek skrywer en haar eerste boek vir volwassenes, Die potlooddief se bruid en ander stories (2015), is 'n versameling van rubrieke en essays deur hierdie bekroonde joernalis.