EIE

AcronymDefinition
EIEExcellence in Education (various locations)
EIEError Interrupt Enable
EIEEnough Is Enough (Great Falls, VA)
EIEEnvironmental Information Exchange (Oxford Brookes University; UK)
EIEEquity in Earnings (finance)
EIEÉlectrification Industrielle de l'Est (French: Industrial Electrification of the East)
EIEEnterprise Information Environment
EIEEisendrath International Exchange (high school exchange program in Israel)
EIEEniseysk (Russia)
EIEEarth Information Exchange (various organizations)
EIEÉlectricité Informatique Électronique (French: Computers Electronics Electricity)
EIEEnterprise Integration Engine
EIEEnterprise Infrastructure Engineering (US VA)
EIEExternal Interrupt Enable
EIEEducational Interpreters Evaluation
EIEExact Integral Equation
EIEEasily Ionized Element
EIEEntered in Error
EIEEnvironmental Impact Estimation
EIEExternal Interface Engine
EIEEquipment Inventory Evaluation
EIEErie Insurance Exchange
EIEElektrik Isleri Etüt Idaresi Genel Müdürlügü (General Directorate of Electrical Power Resources Survey and Development Administration, Turkey)
EIEExtremely Ingenious Engineering, LLC (Orlando, FL)
EIEEntreprise d'Installation Eléctrique
References in periodicals archive ?
die nietige wegkruip-gansogie en die groot sonsoeker-sonneblom het dieselfde volmaakte identies geordende spirale gemaak deur dieselfde geniale Onbemande Krag is die misantropiese gesig van die hottentotsgod en Iwan die Verskriklike saamgestel in dieselfde saamvat kom die ribbok of nog mooier die koedoe met sierlike horings die stokinsek en die allermooiste teer vlinder Pisces Austratis en die vis Ichthus Kritiek op die mensdom word nog sterker uitgespreek in die afdeling "Die onbemande krag': "hulle gaan Hom / as Hy in hulle hande val / uitsnuffel en doodmaak met sy eie instrumente / waarmee Hy hulle toegerus het / 'n mak gemaakte weerlig / 'n mak gemaakte meteoriet in 'n koeeldoppie // god vrees die mensvresende mense" (71).
Die mansgroep bespreek sake wat eie is aan mans en lewer insigryke kommentaar op die gemarginaliseerde posisie van die wit man in Suid-Afrika.
Roswitha moedig elke ondersteuningsgroep aan om hul eie aktiwiteite te begin om 'n inkomste te maak.
After making the payment to EIE International, Shinsei Bank will request reimbursement of 17.4 billion yen from Deposit Insurance Corp.
Verbeelde werklikheid (1996:180), by uitstek 'n roman oor die konflik tussen die prosaiese werklikheid en die ideaalwereld van die populere roman, werp lig op Baker se gebruik van skuilname: "As ek my eie naam gebruik, sal ek anders skryf (...) My eie naam sal ek gebruik om te vertel hoe dit is." Tog is 'n opvallende kenmerk van haar "ernstiger" romans juis die mate waarin sy populere en meer literere elemente kombineer, asook dikwels humor en erns.
The Executive Director of EiE Nigeria, Ms Yemi Adamolekan, while delivering a keynote address said that, 'Enough Is Enough Nigeria hopes to promote citizen engagement through its youth focused campaigns to hold the government accountable for its action.'
Teen die einde van die roman, "een-en-dertig jaar later" (255), beding Abraham as oorlogsveteraan sy eie stukkie grond in Delville-bos, Pacaltsdorp, 'n gebied--ironies--onder beheer van die Verteenwoordigende Kleurlingraad, 'n apartheidskepping van die Nasionale Party.
Die dag toe hy dood is, toe ek daar staan, en ek sien sy hande, en sy voete, die wond aan sy sy, het ek die eerste keer besef dat ek hom die hele tyd liefgehad her soos my eie seun.
"Daar word van jou verwag om die regte uitrusting op die regte tyd te dra, hulle verwag van jou om nie deel te neem aan gemeentevergaderings nie en sou jy wel deelneem verwag hulle dat jy eerder niks se wat die atmosfeer sou onthuts nie ..." Volgens haar kon sy haarself nooit identifiseer met die manier waarop haar mede-pastoorsvroue bloot die rol as hul mans se oe en ore vervul het nie--met die meerderheid van hulle wat hulself in 'n posisie bevind het waar hulle nie as individue met hul eie doelwitte en idees kon optree nie.
In the statement, Shinsei Bank, formerly the Long-Term Credit Bank of Japan (LTCB), said it wants Resolution and Collection Corp., the state-backed debt collection body, to serve as mediator in the reconciliation talks, said the lawyers who work as bankruptcy administrators for EIE International.
Getuie van groot tye bied Pienaar se eie beskeie perspektief op sy eie tydsgewrig en 'n mens vra jou af of die titel van die werk werklik gepas is.
The high point of the fundraiser was the bids by entrepreneurs to spend time with business mogul, Aliko Dangote, Kelechi Amadi Obi, Tuface Idibia, Tunde Bakare, Leke Alder, Ibukun Awosika, Mai Atafo, Oby Ezekwesili and many other eminent Nigerians listed on the EiE's influential programme.