Sy werke self neem ook bykans almal 'n sentrale posisie in die sisteem in, en op grond van sy werke se posisie kan hy as 'n sentrale skrywer van die dekade
geag word.
"Our campaign is successful, as people are coming to us and saying that they will try and minimize their usage of polythene," said
GEAG member, Mumtaz Khan.
Nadat die draaiboek voltooi is, is die meeste skootaanduidings uitgehaal, sodat slegs die wat die draaiboekskrywer as belangrik
geag het, in die teks behou is.
As gevolg van Yon Wielligh se beperkte siening van religie as georganiseerde godsdiens, word sy potensiaal as werklik kreatiewe skrywer verskraal en word sy werk hoofsaaklik
geag in terme van die kultuurhistoriese waarde daarvan (vgl.
In hierdie konteks kan die afleiding gemaak word dat slegs die wit figuur waardig genoeg
geag word om 'n naam en dus identiteit te he terwyl die nie-wit "aia" toegelaat word om slegs die identiteit van werker en ondergeskikte te dra.
Een van Brel se chansons oor die kameraderie tussen mans (selfs tot in die doderyk toe!)--iets wat hy as van blywender waarde as die liefde tussen man en vrou
geag het.
Watter uitwerking het dit op 'n skrywer dat hy weet dat sommige skrywers groter
geag word namate die tyd verbygaan en dat ander verdwyn of agteruit geskuif word?
Maar in die algemeen, volgens Uncle se niggie, Janap (Kittie), het die Wellingtonse Moslemfamilie bloed belangriker as godsdiensbande
geag. Om die daad by die woord te voeg, het Kittie en haar familie die Smalls gereeld aan huis in Heathfield besoek.
Die kreatiewe proses is as belangrik
geag en nie slegs die eindproduk nie.
van den Heever se prosateurskap word vandag veel belangriker
geag as sy digterskap (Du Plooy, 1999:658; Kannemeyer, 1998:34).
As gekultiveerde vrou word sy nie as 'n gelyke
geag nie en beveel om na die agterdeur te gaan.