GEMIS

AcronymDefinition
GEMISGlobales Emissions Modell Integrierter Systeme (German: Global Emission Model of Integrated Systems)
References in periodicals archive ?
Willem se verhaal oor die 'slagwerker' is geinspireer deur 'n 'plakkaat met 'n tromstel teen die muur'; 'deur sy verbeelding het hy daardie lee kamer volgespeel met 'n slagwerkextravaganza, 'n sampioenwolk van versinsels gevestig op gemis' (bl.
In 'Die sneeuslaper', soos in 'Die swanefluisteraar', gaan dit om 'n figuur wat nie in die burgerlike samelewing pas nie, wat hom afsonder in die soeke na 'n suiwerder lewensvorm, wat van die toneel verdwyn en 'n gevoel van gemis agterlaat.
Die wond is ook 'n simbool van gemis in die Lacaniaanse sin.
Die Lacaniaanse konsep van gemis het nog radikaler dimensies wanneer die fallus begeer word.
Wat egter 'n gemis in die biografie is, is dat die mense met wie Leroux ten nouste saamgeleef het en wat dus 'n belangrike vormende invloed op hom gehad het, dikwels randfigure bly.
Tog moet ek bely dat ek meermale die aantreklike flambojansie van (aspekte van) Bezuidenhout se debuut hier gemis het--iets wat seker maar van 'n bepaalde poetiese voorkeur getuig.
Hoewel alie bydraes vir my nie ewe boeiend is nie, sou 'n mens dit selde wou gemis het.
'n onmeetbare gemis. Ek het met dieselfde onmeetbare gemis te doen gehad" (p.
Deur die agtergrond van die "onmeetlike gemis" wat geografiese afsondering bring, word die ironiese uitkoms van die uitreik na mekaar in Boendoe geaksentueer.
Israil'in acik denizde bir baska devletin bayragini tasiyan ve ustelik sivil gemi niteligi bulunan ve insani yardim tasiyan bir gemiye yonelik gerceklestirdigi bu eylem uluslararasi hukuk kurallari ile ne derece bagdasmaktadir?