Next station in microarray data analysis:
GEPAS. Nucleic Acids Res 34(web server issue):W486-W491.
Die tematiek van hierdie bundel is swaar en dit manifesteer, heel
gepas ook, in die teksaanbod.
Hoewel skryfstyl iets individueels is, is Stylboek volgens die skrywers se eie toeligting daarop afgestem om skrywers en lesers bewus te maak van verskillende stilistiese taalgebruiksmoontlikhede wat binne 'n sekere konteks
gepas is (p.
Met die afeluiting van 'n lewe en oeuvre is dit
gepas dat hierdie bundel rubrieke 'n deurlopende nostalgiese inslag het op vervloe dae, produkte, gebruike en waardes.
Hy verbind Rusland steeds met passie, die innerlike vlam, en ofskoon hy dit nie direk te kenne gee nie, kan afgelei word dat die lewe vir hom in Suid-Afrika afgekoel het, en in hierdie verband is die wintergegewe besonder
gepas. Alhoewel die Russiese winter veel strawwer is as die Suid-Afrikaanse, roep die herinnering aan die sneeu van Rusland 'warm' emosies by hom op.
Aanvanklik het sy vir haar opnames op die lirieke van ander skrywers gesteun, waarvan Hennie Aucamp s'n moontlik die beste by haar stem en temperament
gepas het.
Hierdie vrae is geldig en dit is ook
gepas dat 'n historikus derglike vrae oor romans waarin historiese gebeurtenisse beskryf word, ondersoek.
(4.) Dadaisme ([+ or -] 1916-1918) het tydens die Eerste Wereldoorlog byna gelyktydig in die neutrale Zurich en New York ontstaan en dadakunstenaars word
gepas deur Atkins (1997:83) soos volg beskryf: 'The dada artists blamed society's supposedly rational forces of scientific and technological development for bringing European civilization to the brink of self-destruction.
Inklusiewe apparate is
gepas vir die representasie van werke waar die variasies ongekompliseer is.
Die boektitel is heel
gepas in die tipiese tikmasjienfont wat baie van ons nog op netjies ingedraaide velle papier uit ons Olivetti-, Olympia-, Royal- of Hermes-masjientjies te voorskyn gehamer het.