HAARS


Also found in: Dictionary, Encyclopedia.
AcronymDefinition
HAARSHigh-Altitude Airdrop Resupply System (US DoD)
References in periodicals archive ?
Sy is alleen met haar kind, behalwe vir die kat se teenwoordigheid, die diertjie waarvan Philida later oortuig raak dat sy "anderkant" (25) kan sien.
Deur die optekening van haar lewensverhaal, wat om die tragiese dood van haar jeugliefde sentreer, word die geheime wat die kamferkis bewaar, stelselmatig onthul.
Hierdeur het sy haar ondervinding met andere gedeel.
Wanneer Kreon Medea beveel om Korinthe onmiddellik te verlaat met haar kinders, slaag sy daarin om 'n dag uitstel te kry.
Die drama ontgin al die verskillende moontlike betekenisse van die titel: "hol" as 'n sinoniem vir hardloop, veral in die sin van "weghol" (Liesbet probeer weghardloop van haar gewig, maar ook haar verlede), ook "poephol" (19)--so noem die kritiese Liesbet haarself.
Anders as by enige van haar vorige verhale, byvoorbeeld, is al vier stories in Die sneeuslaper eweseer argument as verhaal, hulle argumenteer as 't ware in die vorm van 'n verhaal.
Tog kon Cinana in die afgelope sewe jaar stadig maar seker haar kudde laat groei en kon sy daarin slaag om waatlemoene, soetpatat en beet aan te plant, vir gebruik deur haar gesin en om op Maltahohe te verkoop.
Milla praat met minstens drie stemme: die stem van die hede op haar sterfbed, die herinnerde stem van Milla uit verskillende sleutelmomente uit die verlede en dit word verder gerelativeer deur die stem van Milla die dagboekskrywer, wie se pretensies en vooroordele en self-rigtheousness maar ook tragiek, meedoenloos onthul word.
En soos Lusinda met haar lang bene die gesegde van "te veel van 'n goeie ding" vergestalt, is dit die magdom cliches wat Schoombee se boek kniehalter: uitsprake soos "Age is just a number"; karakters soos Lusinda se skatryk spiertier van 'n stiefoom, Zander; gedagtes soos dat dit "een vir die boeke is" wanneer Stefan besin oor die feit dat hy met 'n jong, deeltydse model slaap.
Die rede hiervoor is dat Farber haar in haar kunsbesef rig op die uitbeelding van die vrou wat as gevolg van sosiale en kulturele beperkings onderdruk is.
Vandag is sy getroud met twee kinders, en haar lewe gaan voort.
Volgens Louise Viljoen is die tema van verlies reeds aanwesig in Helena se werk saam met Theo Verwey om die uitgestorwe woorde van Afrikaans op te teken, asook probleme met die berging van Afrikaanse boeke wat na haar mening behoue behoort te bly.