INPALM

AcronymDefinition
INPALMSurveillance of Warsaw Pact vessels (see HORNBEAM)
Copyright 1988-2018 AcronymFinder.com, All rights reserved.
References in periodicals archive ?
Die moontlikheid bestaan verder dat die seekoei of oom wat die weeskinders se besittings inpalm ook vir Luti as sy vrou wil neem - wat beteken dat sy vir die res van haar lewe in hierdie man se besit sal wees, ook waarskynlik op 'n seksuele wyse.
Daar is dus weer die romantisering van die belewenis van die natuur, hier juis in die volheid van oestyd, teenoor die realistiese uitbeelding van die karakters se stryd teen die elemente en teen die rykes wat hulle grond wil inpalm. Die romantiese ondertoon word versterk deur die uitbeelding van Wynand as romantiese figuur, as die ewige swerwer.
Jack, die hoofkarakter se pa, se dat kolonialisme 'n minderheid "op een of ander wyse die mag [laat] inpalm om duisende onderdane arm te hou" (Miles, 2003:216).