Sedert Athol Fugard sy drama The Road to Mecca (1985) opgevoer en gepubliseer het, het hierdie dorpie sinoniem geraak met Helen Martins, die kluisenaar van die Uilhuis met sy jaart vol eienaardige sementbeelde.
Hy [die boer] dokter hulle [die skaap na sy oorname van die Elandskloof] daar in die kerk se jaarts. Die deure is daai tyd toe.