LAAI

AcronymDefinition
LAAILembaga Advokasi Anak Indonesia (Indonesian: Indonesian Committee for Children's Rights)
References in periodicals archive ?
The headman of Pa' Bengar consulted Tama Laai, the headman of Batu Patung, as to whether they could capitalize on the nubah and catch the fish that came up to their territory for themselves.
Die spanning laai op toe Smerski en Isabel besef dat die geheimsinnige Kaptein 'n kennis van Isabel se familie is.
Die spanning laai nou by die leser op, want die aanduiding is dat hulle mekaar reeds ontmoet het.
Die volgende passasie herinner sterk aan "Drie kaalkoppe eet tesame" van Jan Rabie: "Die boer en sy vrou laai hulle vurke met dooie skape en knolle en wortels en druk dit alles saam die mondgate in.
Sy trek die tweede laai oop om die vleishamer te kry, maar sien dit nie.
Wanneer ouma Willa egter haar einde voel naderkom, sal die onbarmhartige blik van die verteller versag: Ouma Willa maak alles in orde; sy beweeg na die groot klerekas in haar kamer: (L)angsaam skuiwe sy 'n laai oop.
Terugskiet en weer laai. Selfverdediging en selfverontskuldiging" (8); "'n monoloog [...] swart, donker, hopeloos, sinies" (39); "die topswaar pompositeit van 'n Rapport-rubriekskrywer (21) wat tob oor die dor landskap van gister se rubrieke, gister se gedigte, gister se drome.
Die patriarg, Oupop, word deur die erfgenaam vermoor as "slagoffer van die geskiedenis", omdat sy dood veroorsaak word deur die laai wat die bergplek van al die historiese relikwiee is.
Maar twee maande het intussen verstryk en dit het nog steeds in my laai gele; ek was so absoluut onverskillig dat ek 'n oomblik wou vind waarop ek minder onverskillig gevoel het--hoekom weet ek nie.