PUIK

AcronymDefinition
PUIKPrzedsiebiorstwo Utrzymania Infrastruktury Kolejowej (Polish: Railway Infrastructure Maintenance Company)
References in periodicals archive ?
Die bundel as geheel word ingelei deur Gavin Bowd se kernagtige voorwoord "Michel Houellebecq: 'n supermark Baudelaire" (eweneens puik vertaal deur Ryk Hattingh).
Die negatiewe wyse waarop deurlopend in die biografie na professor Van Coller en sy kollegas verwys word, terwyl dit goed bekend is dat daar vanuit Bloemfontein hoogstaande Leroux-studies gekom het, doen nie slegs afbreuk aan 'n andersins puik teks nie, maar is onvanpas en onprofessioneel.
Serfontein se navorsing is soos gewoonlik puik. Die detail wissel van aspekte van die alledaagse lewe, soos die nuutjie van roomys vir die Kaapse elite (10) en die kulturele gevolge van die ontwikkeling van pneumatiese fietsbande deur John Dunlop (18), tot gedetailleerde beskrywings van mediese prosedures soos die regte kuur vir saalsere (51), die trek van tande (209-11) en die behandeling van sepsis (225) in die veld.
Sue van Waart se Die dorpsdokter is 'n puik lekkerlag storie in die kategorie lekkerlees stories.