REUK

AcronymDefinition
REUKRenewable Energy in the United Kingdom
References in periodicals archive ?
Much to Sunwoo's discontent, Woo Reuk was his former tax collector who constantly harassed him before they climbed over the wall to get into the capital.
(13) Die sintuiglike gewaarwordinge van smaak en reuk is onlosmaaklik verbind.
En hoewel ik het in Nederland niet met zoveel woorden las, denk ik dat de verhalende poezie ook daar in een kwade reuk staat bij de serieuze poezielezer.
Hierteenoor: "Toe die lig oplaas uit die oe verdwyn, die geruk en gebewe ophou, die reuk van verwaterde fekaliee die lug vul, uitgepers toe die sluitspier ontspan, swig hy" (98).
In my ma-hulle se huis was daar die reuk van miang, wierook en kerrie ook, die djirrah (die spesery-deel van kerrie, 'n byvoegsel, met 'n baie spesiale soort van geur en smaak).
En watter meganisme is daar in sy brein--wat kleiner as 'n mens s'n is--om eerstens deur middel van reuk en gevoel die boodskappe te kan opvang, en tweedens te vertolk?
Hierdie paradyslike simbool word deurgaans ondersteun in die visuele beeld van die see, wat vanuit die klein venstertjie sigbaar is, die geluid van die see wat gedurig klots teen die buitemuur en die muwwerige nat reuk wat hang in die kelder.
Moeilik om van die vere en die reuk van stront te vergeet en nog haar broodjie te geniet, dink sy.
Nellie is byna onmiddellik spyt oor haar inskiklikheid en word verbitterd teenoor beide Sarah en die huis: "Vandag nog kan ek nie die reuk van vars gekalkte mure verdra nie.
Eintlik werk sy by die kafee hier bo, maar tussendeur wys sy die toeriste rond, sy en haar perd Diana wat haar reuk ken.
Grootrivier word die versamelbegrip vir ai die elemente in die landskap waarna sy later in haar lewe terughunker: die maan oor 'n wit werfpad, die wingerde, die waterwiele en kokerbome, die reuk van modderige water en droe lusern (p.