SLAAP

AcronymDefinition
SLAAPSt. Louis Army Ammunition Plant
SLAAPSociolinguistic Archive and Analysis Project (North Carolina)
SLAAPSecond Language Acquisition-Associated Phenomena (language education)
Copyright 1988-2018 AcronymFinder.com, All rights reserved.
References in periodicals archive ?
Dit is die tweelingbroers Quintus en Quartus se beurt om te waak, maar Quintus slaap al en Quartus kla van 'n pitsweer aan sy nek.
sonder bloed kan ons nie bloei nie en ons drome is die nag se bloed soos ons bloed en in bloed gedroom is so bly ek 'n bedmaarskalk wat nagteliks leer vloei, ek pars al die ink uit my hart vir jou, gedroom, wat nie genees nie ons liggame is dan omhulsels vlees wat ook eendag droog moet word, en kieries as ons, oplaas, droomloos, gaan slaap en dan eers sal die water asyn word en die stilte sy rein boe span en dan salons drome ontmoet en mag die briewe nooit genees nie nee, die wonde sal nooit genees nie.
Van den Heever het die grootste deel van die middag by sy lessenaar op sy arms le en slaap, en Coetzee was altyd besig met ander sake".
Dit word gevolg deur 'n sensitiewe en deurleefde "gesprek" tussen geliefdes waarin die geliefde in 'n aantal intieme momente uitgebeeld word, soos in die gedig dat sy langs jou le en slaap: " ...
'n Paar minute voor sy sterf, het ek oor haar gebuig, en toe het sy drie keer vir my gefluister: "Ek is nog wakker, ek slaap nog nie." Dit het my heeltemal gegooi.
Ek slaap sleg, dwaal deur die volgende dag, maar kry jou nie.
Ratkas en sy maats slaap die eerste aand by Prescott, 'n afstandelike, siniese agnostikus.
Arend, Jan se seun, slaap vanaf vierjarige ouderdom nie op 'n bed nie, maar op diervelle op die grond.
Jou lyf glim soos koper op die veld en grassaad buig oor jou hul moredou, hier waar jy slaap jou laaste slaap.
Veral in Lorca se donker Galesie-gedigte is daar 'n interseksie van erotiek, lewe, dood, slaap, die mistieke en dikwels surrealisme.
* Ek was vanoggend in die kerk baie vaak; inteendeel ek het lang tye gesit en slaap.