(
SLeg. Cross (LdMisc 108) 383) (a1393) Sche sette a caldron on the fyr.
In Systap word
slegs herinneringsketse uit hierdie wereld aangebied, meestal met onvergeetlike figure uit die ou Vrystaatse Afrikaanse leefruimte van die negentiende en vroeg twintigste eeu.
Die hoofuitgangspunt van die essay is dat die voorwerp ook 'n werkwoord kan wees--'n handeling wat binne die veld van "semiotic fluidity" funksioneer, in plaas daarvan om
slegs 'n "material solidity with determined qualities" te wees (Marx, 2009:226).
Ons vind dit vreemd dat Homeros hiervoor
slegs die term [phrase omitted] (Il.
Die bundel bevat nie
slegs seksverhale nie; daar is ook verhale oor die family romance en onvervulling, body loneliness, en lyfobsessies, maar hierdie verhale sal waarskynlik weens die bemarking minder aandag trek.
Die veranderende ervaring is egter nie
slegs die kunstenaar s'n nie.
So ook is 'n onderonsie met 'n korrupte polisiemag, waardeur die protagonis en haar reisgenote
slegs arrestasie vermy deur die beampte om te koop--in die absurde tradisie van die distopie nie met geld nie, maar met 'n musiekkonsert en 'n papegaai (97-101).
Huidiglik spandeer skenkers N$2 300 per kapita aan armoedeverligting in luuke toeriste mekkas soos die Cook Eilande en
slegs N$450 per kapita in Afrika.
Aristoteles (Dorsch 1965) is
slegs een van verskeie klassieke filosowe wat die skild (in sy Poetika) bekommentarieer.
Identiteit as sodanig gekonstrueer is nie
slegs talig van aard nie, maar tekstueel.
Haar onvolwassenheid en gebrek aan ervaring is duidelik deurdat sy
slegs fokus op haar eie ongemak en misnoee met haar situasie.
Sy uitspraak dat tradisionele kuns, soos skilder en beeldhou,
slegs ter wille van die retina geskep word, met ander woorde ter wille van visuele kontemplasie (5) (vgl.