SLYP

AcronymDefinition
SLYPSri Lanka Youth Parliament
SLYPSupported Lodgings for Young People Scheme (UK)
Copyright 1988-2018 AcronymFinder.com, All rights reserved.
References in periodicals archive ?
Kollegas binne die subprogram het deur hul deelname, belangstelling en terugvoering gehelp om gedagtes oor die projek te slyp. Finansiele ondersteuning is verskaf vir die bywoning van kongresse om referate oor die projek te lewer en om CD's en DVD's van die projek te maak.
Hy slyp met niemand byltjies nie, behalwe die ou NP-regering, onsaliger, die huidige ANC-regime en 'n paar ander mense met wie hy tereg die vloer vee.
Meestal word hulle gebruik om 'n vertaalekwivalent op te soek, seker te maak van die spelling, jou te help om jou beiteltjie te slyp deur onbekende fyn betekenisnuanses by te leer, seker te maak die woord bestaan wel, vas te stel waar die woord vandaan kom.