SWERF

AcronymDefinition
SWERFSolid Waste & Energy Recycling Facility
SWERFSex Work Exclusionary Radical Feminist
Copyright 1988-2018 AcronymFinder.com, All rights reserved.
References in periodicals archive ?
"Swerf" beteken in Engels ook cruising, 'n term gelaai met seksuele bybetekenisse.
Waar "flaneren" of doelloos rondswerf 'n heel spesifieke betekenis dra in die Europese literatuur, is swerf by Kleinboer eerder verwant aan die tipiese road movie waar die dolende persoon sosiale en politieke spanninge registreer en representeer en dikwels die speelbal van die noodlot raak.
The SWERF is being installed by Australian waste-fuel specialist Energy Developments Ltd in partnership with US manufacturer Brightstar Synfuels.
Daarna vervaag die spanning in die doellose swerf tussen klein dorpies en die een misverstand na die ander totdat die laaste deel weer die leser se aandag gryp.
Alles gaan verby: die somerseisoen self, die seisoensgebonde arbeid op die plaas, die plaas as "boereparadys" wat bedreig word deur veranderende ekonomiese omstandighede, en natuurlik, die liefde tussen Linda en die swerwer Wynand, deur 'n misstap waarvoor hy wel sy straf uitgedien het, maar homself nie kan vergewe nie, gedoem om steeds van vertroudes afskeid te neem en verder te swerf.
Hierdie smidswinkeltoneel, met vuur en hamer en meer, keer terug in Gorter se Mei, waar die Meifiguurtjie deur 'n dorpie in die dal swerf: [...] Uit de straat was 't flauwe Gerucht hoorbaar der swarte smederij, Het ijzer klonk onder de hamers, zij Hamerden in cadans de spranken vuur.