VOLG

AcronymDefinition
VOLGWest Sussex Voluntary Organisations Liaison Group (UK)
References in periodicals archive ?
Jatlawi's experience with Volg was by no means a one-off.
Dan volg 'n dialoog tussen die broers waarin Atreus op sadistiese wyse Thyestes met dubbelsinnighede om die bos te lei.
aasta aprillis tegi aga USA Varaamet Eestile ootamatult ametliku ettepaneku fundeerida volg Poola tingimustel selleks ajaks intresside arvel kasvanud 16 045 000 dollari suuruses summas ja tasuda lepingu allkirjastamisel 3520, 91 dollarit ning viie aasta jooksul 1 miljon dollarit.
In die tweede strofe bied die spreker 'n alternatiewe siening, naamlik dat weerlig God se wynglas is wat breek, en hy som as volg op: 'alles ruk nou hande uit/ God sukkel om die dinge vas te vat'.
'n Vraag wat uit die inleiding volg en ook die probleem in hierdie artikel verteenwoordig, is of die vorme van bewussyn ook in ander dramas van Pearce voorkom en hoe dit daarin manifesteer.
(4) Hy verwys verder ook ha die ontstaansproses en werkswyse wat hy volg in die digbundels (die ongedanste dans) en die prosawerk Mouroir, waaraan hy werk terwyl hy Boek skryf: Ek is tans besig met die afwerk van 'n bundel wat ek Buffalo Bill wil noem.
sunnipaeva (1988), utles Heino Arumae, et vanema polvkonna ajaloolastel on volg rahva ees, mis tuleb tasuda.
Die dagboekgedeeles volg ook 'n chronologiese lyn, vanaf die moment in 1960 toe Agaat gedwing is om die status van bediende te aanvaar tot met Jakkie se verjaardag in 1985, waar hy eweneens besluit het om die land en sy ouers te verlaat.
In 'n onderhoud met Sienaert (105) beskryf Breytenbach die belangrikheid van die kreatiewe daad (skryf en skilder) soos volg:
'n Paar kleinkinders volg ons nuuskurig en gaan hurk teen die helder geel muur.
Die eerste twee reels stel die omstandighede soos volg: "Wind woel die melkweg toe / ver wolke vat vlam".