VYF

AcronymDefinition
VYFVictorian Young Farmers (Australia)
VYFVlaamse Yachting Federatie (Dutch: Flemish Yachting Federation; Ghent, Belgium)
VYFVietnam Youth Federation
VYFValley Youth Fiddlers (Canada)
References in periodicals archive ?
keiser geword het en tydens die eerste vyf jaar van sy bewind het Seneca saam met die militere bevelvoerder, Burrus, deels die Romeinse Ryk bestuur en sy leerling probeer onderrig hoe om 'n regverdige regeerder te wees.
Andy Borsden, the Vale's principal youth officer, said: "We are seeking to employ a young apprentice to work alongside the VYF co-ordinator to develop and run the youth cabinet, support the youth mayor position and support the VYF post in 2014."
Hy was ook vir tien jaar (1958-1968) lid van die Raad van Kuratore van die Staatsbiblioteek en vir vyf jaar voorsitter.
Boek Vyf handel oor bevrugting en die Epiloog wys daarop dat die handelingsreeks kind sowel as gedig tot gevolg het.
Die bundel bestaan uit vyf afdelings ('Indeks', 'Vuurdoop', 'Mespunt', 'Vlugtyd', 'Nuwe vuur'), elk met 'n eie tematiese klemlegging, maar tegnies is die gedigte opvallend kongruent.
Richards verskyn, en hy was die studieleier van vyf studente wat 'n MA-graad en drie wat 'n doktorsgraad voltooi het.
Later het ek by die NG kerk sendelinge gaan woon en met hul hulp het ek standerd vyf in 1978 voltooi."
Hy en sy eerste vrou, Myda, het vyf kinders gehad: Mariette (onderwyseres), Johann (ortopeed), Lourika (oogarts), Rosalie (dieetkundige, met gastehuise) en Henrico (onderwyser en boer).
She comments ironically: "Verwoerd was vyf toe hy die eerste keer sy Hollandse voet op Afrikaanse grond gesit het, spot ek.
Ook Prinsloo is "van gesette postuur [...] sowat vyf voet ses duim lank en goed behaard" (362).
Die vuurgod, Hefaistos, vorm die skild uit die vier elementere metale wat hy in vuur smelt en in vyf lae oor mekaar le, naamlik goud, silwer, koper en tin: